Read the original at: http://www.netwerk24.com/Nuus/Wetenskap/elon-musk-nasa-en-ruimtereise-20160606

Elon Musk, Nasa en ruimtereise

Die Suid-Afrikaans gebore Elon Musk het reggekry waaroor die meeste lande net kan droom: Om in tien jaar ’n ruimtetuig van nuuts af te bou én ’n paar keer suksesvol te lanseer. Elon Musk (44) se ruimtemaatskappy, SpaceX, is ook aangewys om Nasa se ruimtevaarders van die toekoms te vervoer. Moontlik na Mars in tegnologies…

Die olifante het egter spontaan die navorsers gevolg wanneer hulle na ’n voorwerp of in ’n rigting gewys het, sonder dat hulle dit geleer is.

Olifante weet toe klaar van rondwys

Die werk van ’n span navorsers wat gereed was om olifante iets te leer was klaar gedaan, want dié diere kon dit reeds self doen. Wanneer mense die aandag van ander wil trek, wys hulle na iets – gedrag wat van jongs af gebruik word. En dit is presies wat dr. Richard Byrne van die…

Source: SKA.ac.za

Die seun van Soweto en die ‘SKA-babas’

CARNARVON. – Min mense kan sê hulle is ’n teleskoop-operateur. Kabelo Montshiwa (29), wat in Soweto grootgeword het en nou in die Moederstad woon, kan egter met trots sê hy is een van die MeerKAT-teleskoop­operateurs. En al staan daar tans nog net vier van dié reuse-radioskottel­antennas op die Square Kilometre Array-terrein, 85 km van Carnarvon, sal…

Die Karoo-landskap 85 km van Carnarvon sal oor twee jaar besaai wees met 64 skottelantennas wat elk byna 20 m hoog staan. Foto: ska.ac.za

Karoo in rep en roer met bou van MeerKAT-skottelantennas

Die Karoo-landskap 85 km van Carnarvon sal oor twee jaar besaai wees met 64 skottelantennas wat elk byna 20 m hoog staan. Alles is reeds bestel om elke groot en klein deeltjie van elk van dié skottelantennas te bou. “Oral in werkwinkels wat deel is van die projek kan jy instap en hulle is besig met MeerKAT,”…

Photo: Flickr.com

Arts herstel kinders se sig

’n Kaapse dokter slaag nie net daarin om die lewe te red van kinders wat dodelike tuberkulose-meningitis het nie, hy herstel ook hul sig of help hulle om weer te loop as hulle verlam geraak het. Dr. Ronald van Toorn, ’n spesialis in pediatriese neurologie aan die Universiteit Stellenbosch en Tygerberg-hospitaal, vertel daar is soveel…

Prof. Darlene Lubbe (middel), ’n oor-neus-en-keel-spesialis van die Groote Schuur-hospitaal en die Universiteit van Kaapstad, verwyder ’n gewas teen die brein endoskopies. Links staan prof. Patrick Semple, en regs is dr. Gavin Quail. Met dié operasie hoef die pasiënt se skedel nie oopgesny te word nie. Foto’s: Elsabé Brits.

Breinchirurgie sonder ‘n enkele snit

Die man op die operasietafel was al meer as tien keer onder die mes om ’n gewas te verwyder. Vandag sal sy skedel nie weer oopgesny word nie – ’n voorste geneesheer sal die gewas sonder ’n enkele snit deur sy neus uithaal. Elsabé Brits was daar. Dillon (47) het ’n gewas so groot soos…

Shared Skies

Mitologie en wetenskap vat hande

Die kunsprojek waarin inheemse mitologie en verhale oor die kosmos hande vat met die wetenskap, open vandeesweek in die Moederstad. Die internasionale Square Kilometre Array-projek (SKA) het dié uitstalling op die been gebring en Suid-Afrikaanse en Australiese kunstenaars gevra om met Shared Sky spesifiek die heelal uit te beeld soos inheemse bevolkings dit sien. Dit…