new-born-baby-1863964_960_720

SA ontwerp toestel wat babasterftes kan verminder

Elsabe Brits van Die Burger het onlangs berig oor ‘n nuwe toestel wat babasterftes kan verminder. Lees hieronder meer oor die WNNR en die MNR se UmbiFlow.   ‘n Toestel wat die bloedvloei in die naelstring van ongebore babas toets, het die potensiaal om die aantal babas wat dood gebore word, te verminder. Navorsing wat…