‘n Unieke, diep grot met fossiele van hominiede is in Suid-Afrika ontdek, maar die grotopening is so klein dat die land se voorste paleontoloog skeppend...
Mikrobioloog prof. Leon Dicks bedryf sy navorsing aan die hand van ‘n besigheidsplan. Want eendag wil hy voltyds skilder. Die probiotikum entiro™ wat in sy...
Wanneer Suid-Afrikaners ’n tjoppie op die kole sit, doen hulle iets wat die moderne mens se voorsate al derduisende jare gelede die eerste keer gedoen...
Rural development through essential oils: A small farm near Uitenhage is a shining example of how partnerships can work. A cold front has swept through the...
What valuable lesson did entomologist Prof. John Terblanche learn from athletes that he now uses in his research on insects? That they sometimes can be...
“Ek eet graag my navorsing,” grinnik prof. Louw Hoffman terwyl hy ‘n reuse salamirol van ‘n rak afhaal in ‘n koelkamer van die Departement Veekundige...
Koeranteberigte oor die komende blomseisoen in Namakwaland herinner my toe weer aan ‘n saaklike onderskrif en foto wat onlangs in die Paarl Post verskyn het....
My Graad 4-broerskind moes onlangs ‘n skoolprojek doen oor Suid-Afrika se sogenaamde Vyf Klein Boksoorte – ‘n soortgelyke lys as die Groot Vyf van leeu,...