WNNR-stewel ‘beskerm teen landmyne’

’n Stewel wat mense teen dodelike landmynontplof­fings beskerm is deur kenners van die Wetenskaplike en Nywerheidsnavorsingsraad (WNNR) ontwerp. Dit is so gevorderd dat die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag die patent gekoop het. Thanyani Pandelani was deel van die span wat drie jaar lank aan die ontwerp gewerk en drie prototipes gebou het. Die stewel waarop hulle besluit het,…

‘n Dekaan met ‘n plan

“Ek glo nie dit is toepaslik om dokters in Kuba op te lei nie – ons kan dit hier beter doen. Ons behoort eerder die getal studente wat ons tans oplei te verhoog. Ons verskaf goeie en diverse opleiding plaaslik.” Só glo prof. Wim de Villiers, ‘n Stellenbosser wat ná 18 jaar in die buiteland aangestel…