Brakke ken van brug bou

Om ‘n brug te bou uit houtstokkies en gom – en een wat daarby ‘n gewig en ‘n half kan hou – is die uitdaging waarmee hoërskoolspanne onlangs geswoeg het tydens die finale van die AECOM-SAICE Internasionale Brugboukompetisie. Die span van Hoërskool Brackenfell in die Kaap het vanjaar as wenners uit die stryd getree. Die…