Die nierdokter wat 51 lewens gered het

Tien jaar gelede het dr Elmi Muller die eerste nieroorplantings in Suid-Afrika op MIV-positiewe ontvangers gedoen. Sy het sedertdien al 51 sulke oorplantings gedoen.
Ten years ago, Dr Elmi Muller performed the first kidney transplant on HIV positive patients in South Africa. She has since done 51 such operations.