Health & MedicalKaapse navorser help nuwe anti-cholesterolmiddel ontwikkelElsabé BritsJune 4, 2014 by Elsabé BritsJune 4, 2014 ‘n Nuwe middel teen cholesterol wat maandeliks ingespuit word, werk heeltemal anders as die beskikbare statiene. Evolucumab, waarby die Universiteit van Kaapstad (UK) nou betrokke is,...