Tandvleisontsteking by ma’s kan die oorsaak wees van tot 30% van babas wat te vroeg gebore word. Prof. Charlene Africa van die departement van mediese...
‘n Nuwe middel teen cholesterol wat maandeliks ingespuit word, werk heeltemal anders as die beskikbare statiene. Evolucumab, waarby die Universiteit van Kaapstad (UK) nou betrokke is,...