Health & Medical

Kaapse navorser help nuwe anti-cholesterolmiddel ontwikkel

‘n Nuwe middel teen cholesterol wat maandeliks ingespuit word, werk heeltemal anders as die beskikbare statiene. Evolucumab, waarby die Universiteit van Kaapstad (UK) nou betrokke is, is in ’n gevorderde stadium van kliniese toetse.

Dr Dirk Blom. Foto: ResearchGate
Dr Dirk Blom. Foto: ResearchGate

Dr. Dirk Blom van die UK en Groote Schuur se lipidologie-eenheid, is die hoofnavorser van ’n artikel wat onlangs oor dié middel in die New England Medical Journal verskyn het. Die middel verminder “slegte cholesterol” (LDL).

In kliniese studies wat op 88 plekke, ook in Suid-Afrika, gedoen is, het dit cholesterol met 57% verlaag, vergeleke met ’n placebo.

Lees meer oor presies hoe hierdie middel te werk gaan in Die Burger.

 

 

 

Related posts

Deworming not as beneficial as previously thought

AdminBraai

Bone accountancy

Engela Duvenage

Drinkers gee land ‘n duur babelas

Elsabé Brits

HIV-related kidney disease: genetics may play bigger role than access to healthcare

Anina Mumm

[LISTEN] The Science Inside Genetics episode

AdminBraai

Die strate was leeg

Elsabé Brits