Hoodia Gordonii: Dieetmiddel nie so wonderlik, vind Stellenbosch navorser

Nuwe navorsing oor die uitwerking wat die verslankingsmiddel Hoodia op rotte gehad het, het skrikwekkende resultate opgelewer, skryf ELSABE BRITS Dit het nie net die diere se bloeddruk dramaties laat styg nie, maar ook die buik verhard en laat swel. Hulle het ook spiermassa verloor eerder as vet. Prof. Carine Smith, hoof van die multi-dissiplin√™re…