Geen kenners in SA om nuwe motspesies te beskryf

Suid-Afrika se eerste Wêrelderfenisgebied, die iSimangaliso-vleilandpark in KwaZulu-Natal, het twee nuwe motspesies opgelewer. Die twee motte, Stenoglene perissinottoi en Stenoglene clucki, behoort albei aan dieselfde familie wat algemeen as “aapmotte” bekend staan omdat hulle nogal harig is. Dr. Thierry Bouyer, ’n Belgiese entomoloog, het hulle beskryf nadat prof. Renzo Perossinotto van die Nelson Mandela Metropolitaanse…