Tag : Suid-Afrikaanse weermag

Technology & Computer Science

WNNR-stewel ‘beskerm teen landmyne’

Elsabé Brits
’n Stewel wat mense teen dodelike landmynontplof­fings beskerm is deur kenners van die Wetenskaplike en Nywerheidsnavorsingsraad (WNNR) ontwerp. Dit is so gevorderd dat die Suid-Afrikaanse Nasionale...