Biology & EvolutionVoëls se ‘oerknal’ in reusestudie bepaalElsabé BritsDecember 17, 2014December 16, 2014 by Elsabé BritsDecember 17, 2014December 16, 2014 Die “oerknal van voël-evolusie” en die beste stamboom nóg van die diere wat oor miljoene jare strek, is pas bekend gemaak. Honderde navorsers van 20...