Karoo in rep en roer met bou van MeerKAT-skottelantennas

Die Karoo-landskap 85 km van Carnarvon sal oor twee jaar besaai wees met 64 skottelantennas wat elk byna 20 m hoog staan. Alles is reeds bestel om elke groot en klein deeltjie van elk van dié skottelantennas te bou. “Oral in werkwinkels wat deel is van die projek kan jy instap en hulle is besig met MeerKAT,”…