Space & Astronomy

Karoo in rep en roer met bou van MeerKAT-skottelantennas

Die Karoo-landskap 85 km van Carnarvon sal oor twee jaar besaai wees met 64 skottelantennas wat elk byna 20 m hoog staan. Foto: ska.ac.za
Die Karoo-landskap 85 km van Carnarvon sal oor twee jaar besaai wees met 64 skottelantennas wat elk byna 20 m hoog staan. Foto: ska.ac.za

Die Karoo-landskap 85 km van Carnarvon sal oor twee jaar besaai wees met 64 skottelantennas wat elk byna 20 m hoog staan.

Alles is reeds bestel om elke groot en klein deeltjie van elk van dié skottelantennas te bou. “Oral in werkwinkels wat deel is van die projek kan jy instap en hulle is besig met MeerKAT,” het Willem Esterhuyse, projekbestuurder van MeerKAT, gesê.

Drie tot vier antennas word nou per maand vervaardig om teen Junie 2016 die eerste 16 opgerig te hê. Daar staan reeds vier op die terrein.

Prof. Justin Jonas, assosiaatdirekteur van SKA Suid-Afrika, sê daar is soveel verbeter op die prototipe KAT-7 se ontwerp dat MeerKAT vier keer vinniger sal wees as wat verwag is, én twee keer meer sensitief. Dit beteken dat die navorsingsvoorstelle wat reeds toegeken is, hersien sal word, omdat van dit vinniger gedoen sal kan word…Lees verder by Netwerk24.

Related posts

20 Things To Know About SA’s Research Infrastructure Roadmap

Sarah Wild

2017 SCIENCE BUDGET GOES UP, BUT THE MONEY BUYS LESS

Sarah Wild

South Africa’s former missile facilities could be used for climate change research

Sarah Wild

Bernie Fanaroff searched the stars, but this reticent man remains unknown

Sarah Wild

iPeni lasolwandle (Sea pens)

Sibusiso Biyela

Those who help shape the fruit industry

Engela Duvenage