Die seun van Soweto en die ‘SKA-babas’

CARNARVON. – Min mense kan sê hulle is ’n teleskoop-operateur. Kabelo Montshiwa (29), wat in Soweto grootgeword het en nou in die Moederstad woon, kan egter met trots sê hy is een van die MeerKAT-teleskoop­operateurs. En al staan daar tans nog net vier van dié reuse-radioskottel­antennas op die Square Kilometre Array-terrein, 85 km van Carnarvon, sal…

Karoo in rep en roer met bou van MeerKAT-skottelantennas

Die Karoo-landskap 85 km van Carnarvon sal oor twee jaar besaai wees met 64 skottelantennas wat elk byna 20 m hoog staan. Alles is reeds bestel om elke groot en klein deeltjie van elk van dié skottelantennas te bou. “Oral in werkwinkels wat deel is van die projek kan jy instap en hulle is besig met MeerKAT,”…

Arts herstel kinders se sig

’n Kaapse dokter slaag nie net daarin om die lewe te red van kinders wat dodelike tuberkulose-meningitis het nie, hy herstel ook hul sig of help hulle om weer te loop as hulle verlam geraak het. Dr. Ronald van Toorn, ’n spesialis in pediatriese neurologie aan die Universiteit Stellenbosch en Tygerberg-hospitaal, vertel daar is soveel…