Die seun van Soweto en die ‘SKA-babas’

CARNARVON. – Min mense kan sê hulle is ’n teleskoop-operateur. Kabelo Montshiwa (29), wat in Soweto grootgeword het en nou in die Moederstad woon, kan egter met trots sê hy is een van die MeerKAT-teleskoop­operateurs. En al staan daar tans nog net vier van dié reuse-radioskottel­antennas op die Square Kilometre Array-terrein, 85 km van Carnarvon, sal…