Space & Astronomy

Die seun van Soweto en die ‘SKA-babas’

Source: SKA.ac.za
MeerKAT construction in progress. Source: SKA.ac.za

CARNARVON. – Min mense kan sê hulle is ’n teleskoop-operateur.

Kabelo Montshiwa (29), wat in Soweto grootgeword het en nou in die Moederstad woon, kan egter met trots sê hy is een van die MeerKAT-teleskoop­operateurs.

En al staan daar tans nog net vier van dié reuse-radioskottel­antennas op die Square Kilometre Array-terrein, 85 km van Carnarvon, sal daar oor twee jaar 64 wees.

Hy en sewe ander operateurs is ook saam met verskeie tegnici verantwoordelik vir die prototipe KAT7-skottelantennas op die terrein.

Terwyl die tegnici en die span wat verantwoordelik is vir die instandhouding van die optiese veselkabels heeltyds op die terrein bly, is die operateurs net elke ses weke ’n week lank hier… Lees verder op Netwerk24.

Related posts

What price a peek at the galaxy?

Sarah Wild

Mathematical model a crystal ball for #elections2014

Crowdfunded community alarm system aims to make informal settlements safer

AdminBraai

Shisa Sayensi: Isayensi yeviki 07 July 2016

Sibusiso Biyela

Those who help shape the fruit industry

Engela Duvenage

How long until we lose the moon?

AdminBraai