Scibraai Monday Menu #2: Overberg’s new crab and hyena hair, among others

          In our new Scibraai slot, we take a very brief look at a few new research papers from South Africa. Scibraai Monday Menu #2 introduces a new crab species found in the Overberg. It features the use of aloes to extract gold, the secrets of fossilized hyena hair from the…

Suid-Afrika se spoegkonings

My Graad 4-broerskind moes onlangs ‘n skoolprojek doen oor Suid-Afrika se sogenaamde Vyf Klein Boksoorte – ‘n soortgelyke lys as die Groot Vyf van leeu, buffel, luiperd, renoster en olifant. Die duiker, grysbok, suni, oribi en steenbok was almal op sy boksoort-lysie. So begin ek toe bespiegel oor die opstel van soortgelyke “Beste Vyf” lyste…