Bernie Fanaroff brought SA the world’s largest telescope

Dr Bernie Fanaroff did his PhD because of his interest in physics – and in the process developed a way to classify very distant radio sources that is still being used today. Since then, much of his efforts have gone into South Africa – among others as a union movement leader, as a civil servant…

Oor sterre en planete, en die skep van geleenthede

Kort voor die einde van die skooljaar pak my Graad 1-tjie se klas lesse aan oor die planete in ons sonnestelsel, oor die maan, die son en die sterrehemel. ‘n Paar weke vantevore het haar klas ook vir ‘n skooluitstappie die Kaapse planetarium besoek. By ‘n kliënt stop iemand ‘n pak plakkate in my hand…