Loopbaan in vrugtebedryf “net ‘n fees” vir prof. Daantjie

Word jy op ‘n vrugteplasie in die Langkloof gebore, word jou pad dalk so half uitgesit om in die vrugtebedryf te gaan werk. Veral as jy dan nog ‘n beurs of twee van die destydse Sagtevrugteraad kry om plaaslik en internasionaal te studeer. Oor die weë wat sy lewe ingeslaan het is die 84-jarige prof.…