SA Akademieprys vir student se navorsing oor melkkoeivoeding

Op skool op Vredenburg aan die Weskus wou Lobke Steyn ‘n veearts word. Sy’s Pretoria toe met dié planne in gedagte. En toe ontdek sy deur die loop van haar voorgraadse studies presies hoe veekundige navorsers met slim proefnemings en planne vir boere kan help om die beste uit hul kuddes te kry. En ‘n…