Technology & Computer Science

Bloodhound help Groot Mier-leerders

Dramatic landscape near the Bonneville Salt flats in Utah.Die kinders van die Laerskool Groot Mier het Vrydag vir die heel eerste keer “Google” en “Skype” ontdek.

Dit kom danksy die betrokkenheid van die supersoniese motor Bloodhound se opvoedkundige projek wat skole in Suid-Afrika met skole in Brittanje verbind.

En die Laerskool Groot Mier se kinders is naby Hakskeenpan, waar Bloodhound in 2016 die landspoedrekord wil breek.

Bloodhound het die MTN-stigting genader, wat 21 rekenaars, ’n drukker, opvoedkundige sagteware, ’n data-projekteerder en breëband-toegang aan die skool geskenk het.

Die kinders het Vrydag vir die eerste keer met leerders van Avon Primary in Bristol via ­Skype gesels…

Lees die res op Netwerk24!

En nog ‘n artikel deur Elsabe Brits oor die Bloodhound projek: http://www.netwerk24.com/nuus/2014-11-07-supersoniese-projek-toets-tegnologiemet-spd 

 

Related posts

‘n Petrolkop se droom

Engela Duvenage

Invitations are out for early childhood development hackathon

AdminBraai

Bussing the web in Tshwane

AdminBraai

Help TinkerTainer raise funds for SA’s first kids’ robotics maker space

AdminBraai

Check out this SA-made 3D printer that’s…. big enough to sleep in

AdminBraai

March Events – Challenges and solutions in HIV

Paul Kennedy