What’s on KZN’s crowned eagles’ menu?

  This one’s for bird lovers, especially those who spend their time watching the feathered inhabitants of KwaZulu-Natal. A new study in the Ostrich journal sheds light on exactly what African crowned eagles in the province eat. Remains of 195 collected items of prey were collected from 17 nest sites. Rock hyrax (Procavia capensis), vervet…

Mens braai al van toeka af lekker

Wanneer Suid-Afrikaners ’n tjoppie op die kole sit, doen hulle iets wat die moderne mens se voorsate al derduisende jare gelede die eerste keer gedoen het. Waar presies kom braai vandaan? Dit is hier in Suid-Afrika, by Swartkrans in Gauteng en naby die fossielryke Sterkfontein, waar prof. Bob Brain, paleontoloog, die oudste bewyse van die…