Legs gets an extra (3D printed) leg

A secretary bird called Legs is the first raptor in South Africa to sport a 3D-printed prosthesis. It was designed by some of the South African team members involved in the recent development of the world’s first 3D-printed middle ear bones. Scibraai visited Eagle Encounters Wildlife Rehabilitation and Conservation Centre  at Spier Wine Estate near Stellenbosch…

Oor Laingsburg se “Dra Wol” en merinokonferensies

  deur Eleanor Botes Ry ‘n mens deur die Karoo-dorpie Laingsburg op die N1, val die groot, wit letters teen die koppie dadelik op: Van kilometers ver kan mens dit geskryf sien staan: “LAINGSBURG” en daarlangs “DRA WOL”. Laasgenoemde is nie die naam van ‘n plaaslike woonbuurt nie, maar al jare lank ‘n mooi advertensie…