‘n Maatskappy in Somerset-Wes ontwikkel ’n kompakte satelliet wat te koop aangebied sal word. Dr. Sias Mostert, uitvoerende hoof van Space Commercial Services Aerospace Group...
Mikrobioloog prof. Leon Dicks bedryf sy navorsing aan die hand van ‘n besigheidsplan. Want eendag wil hy voltyds skilder. Die probiotikum entiro™ wat in sy...