Biology & Evolution Human & Social

Dinosourusse brul in die Kaap

53d94f4268480b5209e5f69d
Die plantende Branchiosaurus was 13 m hoog en 25 m lank en het tussen 35 en 55 ton geweeg. Foto: Lulama Zenzule

Met ’n geswaai van sterte, ’n onaardse gebrul en oë wat knip, word ’n mens deur die dinosourusse begroet.

Werkers het gister die laaste plante en ligte rondgestoot om die Days of the Dinosaurs-uitstalling reg te kry vir die eerste besoekers vandag.

Dié tentoonstelling word tot 20 Augustus deur Huisgenoot, YOU en DRUM in die Kaapstadse Internasionale Konferensiesentrum (Kiks) aangebied.

By die ingang kan ’n mens die verhaal van lewe op aarde en die geologie van die planeet op plakkate lees.

Edmund Beukes, ’n woordvoerder van Media24, het gesê daar is plek vir kinders om fossiele in ’n sandput te soek, ’n 3D-fliek en ’n winkel. “Die beste van die uitstalling is die kinders se ervaring.”

Om Elsabe Brits se artikel hieroor verder te lees, besoek Die Burger.

Related posts

Shisa Sayensi: Bacwaninga izakhi zofuzo lwenkomo ukuqeda indlala

Sibusiso Biyela

Downward spiral of Africa’s dying vultures

Sarah Wild

Postgrads pass the mic

Anina Mumm

J-bay shark ‘attack’ reminds us we share the ocean

AdminBraai

Jozi’s Parktown prawn: evolution at its best

AdminBraai

“Digital divide can do more harm than apartheid” – Minister

AdminBraai