Space & Astronomy

SA se nanosatelliet vaar goed

ESTCube_orbiidil_2TshepisoSAT, die land se eerste nanosatelliet, het al ’n jaar in die ruimte oorleef.

Dié satelliet, wat net 1,2 kg weeg, is in November verlede jaar in Yasny, Rusland, gelanseer en is in ’n wentelbaan 600 km bo die aarde.

Dit is gebou deur studente en dosente van die Kaapse Skiereiland Universiteit vir Tegnologie (KSUT) se Frans-Suid-Afrikaanse Instituut vir Tegnologie (F’sati), en word ook daarvandaan beheer.

Prof. Robert van Zyl, direkteur van die satellietprogram by KSUT, het gesê die satelliet het al 250 miljoen km afgelê van ’n reis van 6 miljard km.

Net die helfte van nanosatelliete, ook bekend as CubeSats, oorleef die eerste jaar in die ruimte. TshepisoSAT het ’n hele paar erge sonstorms oorleef, en twee Russiese satelliete wat nie meer funksioneel is nie het baie naby aan hom verbygekom.

Lees verder op Netwerk24.com.

Related posts

[LISTEN] The Science Inside: Radio waves, lost continents and skirt lengths

AdminBraai

Caught by the SciBraai Eye

Engela Duvenage

Downward spiral of Africa’s dying vultures

Sarah Wild

Ingenieur van SA help tuig op komeet land

Elsabé Brits

Obituary: Mike Gaylard: Radio astronomy has lost a star

Sarah Wild

Chachane adds personal touch to first SA nano-satellite

Engela Duvenage