Die eerste Suid-Afrikaanse studie oor die invloed wat klassieke musiek op beeste se welstand en melkproduksie het, het op ‘n hoë noot geeïndig. ‘n Melkstal...
Navorsers het die bytplekke aan bultrugwalvisse gebruik om te bepaal waarheen hulle migreer. Wetenskaplikes van die Namibian Dolphin Project en die Universiteit van Pretoria se...
‘n Plantpatogeen waarvan die spore selfs onder water kan “swem”, val broodbome in Suid-Afrika aan. Dr. Wilhelm de Beer van die Universiteit van Pretoria se...