Biology & Evolution

Hele ander wêreld leef onder klippe in die Namib-woestyn

Thorn_Tree_Sossusvlei_Namib_Desert_Namibia_Luca_Galuzzi_2004Daar bestaan mini-ekostelsels van mikrobiese lewe onder klippe in die dorre Namib-woestyn.

Dié skuilplekke onder bepaalde deurskynende klippe, meestal kwarts, bied aan mikroskopiese vorme van lewe ’n veilige hawe teen die buitengewone elemente.

Dr. Jean-Baptiste Ramond, navorsingsgenoot aan die Universiteit van Pretoria se sentrum vir mikrobiese ekologie en genomika, doen navorsing oor dié hipoliete.

Omdat die klippe deurskynend is, laat dit genoeg lig deur vir fotosintese om plaas te vind.

“Daar is baie lewe in ’n woestyn, veral in die grond in die gruis, soutpanne en in die duine. Hulle is goed aangepas om in die buitengewone omgewing aan te pas. Dit sluit in hoë en lae temperature, baie bestraling, min water en min voedingstowwe, maar taamlik min is bekend oor hóé hulle oorleef,” het hy verduidelik.

Lees verder op Netwerk24 se webblad.

Related posts

Rocking with Namaqualand’s daisies

AdminBraai

Plight of bats flies under the radar

Sarah Wild

Bugged by insects’ many names

Sarah Wild

Adapted to the Antarctic: a cold-lover’s genetics

Sibusiso Biyela

Jozi’s Parktown prawn: evolution at its best

AdminBraai

Scarab the dung beetle

Anina Mumm