Smart solution for smart dust

Our lives have been taken over by smart things – smart phones, smart televisions, even smart homes. And now research has shown that smart dirt is on the increase too, writes Dr Nonjabulo Gule of Stellenbosch University.  Smart dirt consists of germs that cling to surfaces and that have become resistant to the chemicals we…

Nobelprys vir chemie: Een wenner se wortels is in SA

Hy is in 1947 in Pretoria gebore, het in Suid-Afrika grootgeword en hy is met die Nobelprys vir chemie bekroon. Prof. Michael Levitt (66) is nou ’n Amerikaanse, Britse en Israeliese burger en hy deel dié eer met nog twee mans van Joodse afkoms. Hulle is proff. Martin Karplus (83), ’n burger van die VSA…