Elsabé Brits is a freelance science and health journalist. She has won several journalism awards during her career which started in 1993. Previously she worked for 21 years for Media24 at Die Burger and Netwerk24.com. She lives in Cape Town. She has written two nonfiction books: One about bipolar disorder (Kyk my in die oë, Tafelberg, 2011) and another about the life of feminist and pacifist Emily Hobhouse (Emily Hobhouse Geliefde Verraaier & Emily Hobhouse Beloved Traitor, 2016, Tafelberg). The latter won three book prizes. Twitter @elsabebrits Email: sciencebrits at mweb.co.za
Suid-Afrika se eerste Wêrelderfenisgebied, die iSimangaliso-vleilandpark in KwaZulu-Natal, het twee nuwe motspesies opgelewer. Die twee motte, Stenoglene perissinottoi en Stenoglene clucki, behoort albei aan dieselfde...
Nuwe navorsing oor die uitwerking wat die verslankingsmiddel Hoodia op rotte gehad het, het skrikwekkende resultate opgelewer, skryf ELSABE BRITS Dit het nie net die...
Sewe nuwe waterkewers is binne enkele maande deur ’n Britse navorser in die Wes-Kaapse berge gevind, skryf Elsabe Brits in Die Burger. Dr. David Bilton, ’n...
Tandvleisontsteking by ma’s kan die oorsaak wees van tot 30% van babas wat te vroeg gebore word. Prof. Charlene Africa van die departement van mediese...
Miljoene stukke klipgereedskap wat deur generasies van die mens se voorsate in Kathu in die Noord-Kaap gemaak is, word opgegrawe. Die terrein is tussen 700 000...
Sterrekundiges het drie supermassiewe gravitasiekolke binne-in een sterrestelsel 4 miljard ligjaar weg ontdek. Dit is uniek omdat daar gewoonlik net een gravitasiekolk in ’n sterrestelsel is....