Elsabé Brits is a freelance science and health journalist. She has won several journalism awards during her career which started in 1993. Previously she worked for 21 years for Media24 at Die Burger and Netwerk24.com. She lives in Cape Town. She has written two nonfiction books: One about bipolar disorder (Kyk my in die oë, Tafelberg, 2011) and another about the life of feminist and pacifist Emily Hobhouse (Emily Hobhouse Geliefde Verraaier & Emily Hobhouse Beloved Traitor, 2016, Tafelberg). The latter won three book prizes. Twitter @elsabebrits Email: sciencebrits at mweb.co.za
‘n Nuwe middel teen cholesterol wat maandeliks ingespuit word, werk heeltemal anders as die beskikbare statiene. Evolucumab, waarby die Universiteit van Kaapstad (UK) nou betrokke is,...
’n Stewel wat mense teen dodelike landmynontploffings beskerm is deur kenners van die Wetenskaplike en Nywerheidsnavorsingsraad (WNNR) ontwerp. Dit is so gevorderd dat die Suid-Afrikaanse Nasionale...
Mandla Maseko (25) van Mabopane in Pretoria het verlede jaar vir 80 000 ander Suid-Afrikaners in ’n deodorant-maatskappy se kompetisie geklop om in 2015 ruimte toe...
Vanjaar 301 jaar gelede is moontlik die vernietigendste epidemie in die geskiedenis van die Kaap hier losgelaat. Veral die Khoi-Khoi is swaar getref toe Nederlandse...
‘n Unieke, diep grot met fossiele van hominiede is in Suid-Afrika ontdek, maar die grotopening is so klein dat die land se voorste paleontoloog skeppend...
Wanneer Suid-Afrikaners ’n tjoppie op die kole sit, doen hulle iets wat die moderne mens se voorsate al derduisende jare gelede die eerste keer gedoen...